Testimonials

Leana:
Ek het koekies gekoop by Lekkerbekkie (Therina) en ek moet sê dat ek 3 X 2kg gekoop het om die kinders tevrede te stel. Die koekies was heerlik vars, tuisgemaakte koekies en dis ongelooflik lekker en groot, dis nie net 'n happie en die hele koekie is weg nie. Groete
Leana

Kobus:
Ek was op 'n 2 dae kursus waar "Lekkerbekkie" die spyseniering gedoen het. Die kos was van hoe gehalte en baie lekker. ek kan dit beslis aanbeveel. Groete

Danie van Vuuren :
Dankie Pottie. Kos was uitstekend.

Khensani Ndlovu:
I enjoyed the meals provided. I have a lot things that I don't eat but I was accommodated. The chicken was delicious and morning snacks mouth watering.

James Mitchell:
The food provided by Lekkerbekkie during a course I recently attended was full of awesomeness!!! Compliments to the cook.

Christo Hall:
Defnitief aanbeveelbaar. Baie lekker kos

Lawrence van Rooyen:
Hi, the food is really delicious and of a high quality. I enjoyed every bite and there was enough for a second serving as well. I'll recommend Lekkerbekkie for any occasion.

Hennie Botha:
Baie dankie julle - die kos vir dag 1 se training sessie was uit die boonste rakke! Ons het gegaan vir 2de rondtes, maar steeds was die kos te veel ook. Sien uit na more se menu.

Itumeleng Dipitsi:
The food was awesome especially on day two as compared to day one, the dessert was just as delicious, I couldn't get enough of it, you're doing a splendid job please keep it up

Gert van der Walt:
Baie Dankie, die kos was uit die boeke en oorgenoeg. Kan julle vir enige geleentheid aanbeveel.

Hadley Goliath:
I will recommend the Lekkerbekkie team to anyone for their cooking and baking ability. The food was really delicious and I have bought cookies in the past which I enjoyed very much. Go Lekkerbekkie.

Hennie Botha:
LEKKER man, LEKKER!!! Vandag se rondte van voedsel bediening met die kursus was ook uit die boonste gestoeltes, en dalk nog lekkerder as gister se bediening!!

Hou so vol met die goeie werk en puik produkte.

Nico Janse van Rensburg:
Ek was ook op 'n twee dae kursus en jul kos was heerlik en meer as genoeg. Wel gedaan!!!



Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: