About Us


Geagte Kliënte

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning gedurende 2017. Ons waardeer!

Ons wens u elkeen 'n geseënde Kerstyd en voorspoedige 2018 toe!

Ons sluit op 22 Desember 2017 en open weer op 8 Januarie 2018.

 

Lekkerbekkie Feesgroete