Search    

Products



Kom geniet ‘n heerlike ontbyt, ligte middagete asook nagereg. Warm en Koue drankies beskikbaar asook heerlike melkskommels. (Click op die Koffiekroeg tab vir n lys van produkte)


Skakel ons gerus indien u enige van ons platters benodig vir ‘n funksie of spesiale geleentheid. Ons doen ook catering vir funksies, vergaderings, kursusse ens.(Click op die Platters tab om n lys van platters te besigtig)


Ons verkoop Saterdae 6 verskillende soorte jaffels, kerrie en rys, sekere gebak asook koffie, tee, koeldrank, ens. (Click op die Boeremark tab vir n lys van produkte)


Verskeidenheid platters, vurk etes vir kursusse, meer formele etes, braaivleise ens vir verskie funksies. Kontak ons vir bekostigbare kwotasies