Search    

KOFFIEKROEG

Kom geniet ‘n heerlike ontbyt, ligte middagete asook nagereg. Warm en Koue drankies beskikbaar asook heerlike melkskommels.

Koffie shop kan ook gehuur word vir klein funksies (max 22 persone) soso bv biduur byeenkomste, "kitchen teas", "baby showers", verjaarsdae ens. 

Tuisgebakte koekies is ook beskikbaar by die koffie shot.



Gallery
Koffiekroeg