Ons maak op aanvraag etes vir kleinerige funksies, partytjies, verjaardae, ens. Ons het ‘n spyskaart met verskeidenheid van geregte waarvan u kan kies.  Ons kan u ook van hulp wees met maak van ander gebakte produkte en kan u ons kontak vir verdere navrae



Gallery
Platters