Search    

 

Besoek gerus Saterdae ons stalletjie by die Langenhovenpark Boeremark waar ons heerlike eetgoed te koop aanbied.  Ons is geleë te Hardekoollaan no’s 462 – 464 en is beskikbaar tussen 06:00 en 12:00/12:30 afhangend van hoe besig die mark is.
 

  • Jaffles (6 verskillende vulsels) naamlik Savoury Mince, Breakfast, Kerrie, Cheese Russian, Sparerib & Ham/Kaas/Tamatie
  • Tuisgebakte pasteie naamlik Pepper Steak, Ham/Kaas, Chic/Mayo, Chicken/Mushroom
  • Kerrie & Rys
  • “Slap Chips”
  • NUUT:  Corn Dogs, Chip Dogs, Soet en Sout Wafel op ‘n stokkie, ens.
  • Drinkgoed (Water, Gegeurde water, Sap, Koeldranke, Koffie, Hot Chocolate, ens.

 



Gallery
Boeremark