Kom geniet ‘n heerlike koppie koffie, tee, cappuccino, latté of koue sap, koeldrank.

 

U kan ook iets te ete nuttig en kan uit ‘n verskeidenheid kies waarvan hieronder enkeles is:

Corn Dog Crummed mushrooms Potato Corn Dog Jaffles Savoury waffle on stick

U kan ook ietsie soets nuttig, onder andere ‘n wafel op ‘n stokkie soos op foto: 

 

Saterdae oggende kan u ons by die boeremark en wel stalletjies 262 – 264 Hardekoollaan besoek al hierdie heerlike eetgoed.

Ons maak ook platters en het u ‘n keuse tussen soet en soutborde of gemeng soos u verkies. Sien gallery vir fotos van ‘n paar soutborde.

Hiermee ons platter menu

Kontak of besoek ons gerus vir die maak van platters, spyseniering vir kleiner funksies, verjaardae, ens. asook gebakte produkte op aanvraag.
 
Ons is geleë te Benedictus Kokstraat 3, Universitas, Bloemfontein en is beskikbaar van Maandae tot Vrydae. 
 
Besigheidsure:  

  • MAAN: 10:00 – 18:00
  • DINS – DON: 09:00 – 18:00
  • VRY: 09:00 – 13:00

 
U kan ons Saterdae oggende besoek by die Langenhovenpark Boeremark vir heerlike eet- en drinkgoed. 
 
Ons sien daarna uit om u van diens te wees!!!